Graad

Universiteit van KwaZulu-Natal

Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) is huidiglik die enigste universiteit binne Suid-Afrika wat ‘n graad kursus in Landbou Ingenieurswese aanbied. Die graad word aangebied deur die Skool vir Biohulpbron Ingenieurswese en Omgewings Hidrologie en is geakkrediteur deur Die Suid-Afrikaanse Ingenieurs Raad (ECSA). Die Skool bied ‘n 4 jaar BSc Eng graad, asook MSc Eng en PhD grade aan in Landbou Ingenieurswese.

Vir meer inligting, besoek asb die Skool se webblad.