Grondbewaring
|
Werksvelde : GRONDBEWARING
|
| |
Grond is onontbeerlik vir die produsering van voedsel. Groot areas van landbougronde word bedreig. Die ingenieur se kundigheid is van kardinale belang vir die beplanning en ontwerp van:
-
Bewarings - en herwinningstrukture
-
Stelsels vir die afvoer van vloedwaters
-
Kontoerwalle en ander toepaslike kultiveringstelsels om kwesbare landbougrond teen erosie te beskerm
-
Aangepaste boerdery praktyke om grondbewaring te verhoog
|
|
|
|
| |
|
|
| |
|