Meganisasie
|
|
| |
Landbou-masjinerie speel 'n primêre rol in die produksie van voedsel. Die landbou-ingenieur, met sy kennis van meganiese tegnieke sowel as die grond en plante, is produsente, kontrakteurs en boere behulpsaam met:
|
- Trekker- en enjintoetse
- Ontwikkeling van nuwe masjinerie
- Ontwerp van landbou-toerusting
- Beplanning en evaluasie van meganisasiestelsels
- Landbou-energie navorsing
- Toepaslike tegnologie vir ontwikkelende gebiede
|
|
- Trekker werkverrigting
- Aanpassing tussen implemente en trekkers vir optimale werkverrigting
- Ontwikkeling van- en aanpassing aan implemente en masjienerie volgens kleinbehoeftes
- Beplanning an evaluering van meganisasiestelsels
- Tegnologie-aanpassing by kleinbehoeftes
- Aanwending van energiebronne
- Evaluering van masienerie-werkverrigting
- Opleiding in genoemde velde
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |

 |
 |
|
|