Strukture en Fasiliteite
Werksvelde : STRUKTURE EN FASILITEITE
|
| |
| Goed beplande funksionele geboue, soos hieronder gelys, word vereis vir 'n suksesvolle landbounywerheid. Die landbou-ingenieur is betrokke by: |
- Finansiële en praktiese lewensvatbaarheid studies
- Samestelling van voorgestelde besigheidsplanne
- Projekbestuur
- Terreinopmetings
- Beplanning en ontwerp van fasilitieite
- Samestelling van gedetailleerde bou-sketse
- Materiaal hoeveelheidslyste
- Toesighouding oor bouwerk
- Nasorgdiens
- Voortgesette interaksie met boere en kliënte
- Opleiding
|
 |
Diere-huisvesting en hanteringsfasiliteite
Intensiewe (kommersiële), semi-intensiewe en omvangryke (klein skaal) geboue vir die produksie van vleis, suiwelprodukte, pluimvee en eiers.
- Varke
- Pluimvee (braaihoenders en lêhenne)
- Skape en bokke
- Melkkoeie
- Vleisbeeste
- Varke
- Pluimvee
Ander diere-strukture en fasiliteite
- Vendusie-krale vir beeste, skape en wild
- Aanhou- en hanteringsfasiliteite vir wild en volstruise
- Slagplase
- Misstof en uitskot hantering en benutting
- Afvalhantering
Algemene plaasgeboue
- Geboue vir die bewaring en prosessering van produkte soos mielies, tabak, groente, melk en vrugte
- Behuising vir plaasarbeiders
- Werkswinkels
Glashuise en plastiektonnels
- Vir die intensiewe produksie van blomme en groente
Goed beplande funksionele geboue, soos gelys, word vereis vir 'n suksesvolle landbounywerheid
- Geboue vir die intensiewe produsering van vleis, suiwelprodukte, pluimvee en eiers
- Geboue vir die bewaring en prosessering van produkte soos mielies, tabak, groente, melk en vrugte
- Glashuise en plastiektonnels vir die intensiewe produsering van blomme en groente
|
| |
|
|
| |
|