You are here

Home

Graad

 

Universiteit van KwaZulu-Natal

Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) is huidiglik die enigste universiteit binne Suid-Afrika wat ‘n graad kursus in Landbou Ingenieurswese aanbied. Die graad word aangebied deur die Skool vir Biohulpbron Ingenieurswese en Omgewings Hidrologie en is geakkrediteur deur Die Suid-Afrikaanse Ingenieurs Raad (ECSA). Die Skool bied ‘n 4 jaar BSc Eng graad, asook MSc Eng en PhD grade aan in Landbou Ingenieurswese.

Vir meer inligting, besoek asb die Skool se webblad.

Opleiding vir Landbou Ingenieurswese in pdf deur Jeff Smithers in engels druk HIER vir die document.

 Jeff Smithers

 

Wat Is Nuut